Presenters / Omroepers

Beatrice Grobler

Beatrice is a presenter on Elan Global Radio.

 

Beatrice is 'n aanbieder op Elan Global Radio.

Riekie Knoetze

Riekie se pastorale opleiding gee deurslag in haar programme, My God My Anker, Musiek en Woord, Kreatiewe Boodskap en haar vrolike Hiervan hou ons, op Elan Global Radio.

 

Riekie's pastoral training add to her programmes excellent content. My God My Anker, Musiek en Woord, Kreatiewe Boodskap and her light-hearted program Hiervan Hou ons on Elan Global Radio.

Pastor Paul Daniel

Pastor Paul Daniel will share teachings and revelations from God which he brings to his congregation every week on Elan Global Radio.

 

Pastoor Paul Daniel deel sy leringe en openbaringe wat hy elke week met sy gemeent deel met ons op Elan Global Radio

Teuns Moolman

Teuns Moolman brings us thought to ponder on daily events around us, recapping incidents and newsworthy issues from the week in Explicandum on Elan Global Radio.

 

Daaglikse gebeure, aktuele sake en gedagtes om aan te herkou is alles wat ons in Explicandum aangebied deur Teuns Moolman kan verwag op Elan Global Radio.

Belinda van Aswegen

Belinda bring vir ons 'n heerlike vroeë oggend program propvol gedates vir die dag, motivering, stiltetyd met die Here. Belinda het baie jare agter die mikrofoon deurgebring, en het nou haar saam met Elan geskaar.

Margaret Bennett & Koster Cronje

Die pragtige paar van Namibia verryk ons woorde siele elke Woensdag aand met 'n herhaling op Sondag. Hulle bring die mooiste en uiters oorsponklikste geskepte gedigte en verhale van digters en skrywers regoor die wêreld tot in ons voorhuis. Hulle eg Namibiese aanslag gee an die dig program 'n wonderlike karakter en maak van die program 'n treffer onder die Digters bevolking

Pastoor Desmond Wessels

Melinda du Plessis

Melinda deel graag haar kennis van die woord met ons in haar weekikse uur program. Bybelgedagtes met Mel.

Craig Mobey

Craig Mobey presents wisdom and teaching during his hour every Friday. This teacher in the word bring another dimension of wisdom and understanding of the Bible.

Lancia van der Merwe

Jasper en Hester van der Westhuizen

Pastoor Gerda Prinsloo

Pastoor Derick de Lange

Gaithers - Homecoming Radio