Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

Wednesday, September 11, 2019

Elke skrywer se waardes, gebruike, tradisies en familie geskiedenis is uniek. GedagteKringe het uiteenlopende temas gee die leser goeie insig in al die bogenoemde. Romanse, verhale, artikels, fiksie en nie-fiksie, motivering en rillers is net ‘n paar van die onderwerpe...

Wednesday, September 11, 2019

Uit een van die wêreld se mees invloedryke geestelike denkers, 'n langverwagte boek wat verken wat dit beteken om Jesus Christus genoem word, en hoe hierdie vergete waarheid hoop en betekenis vir ons lewens kan herstel. "Enigeen wat daarna streef om hul geloof in aksie...

Wednesday, September 11, 2019

WoW, wat ‘n amazing trou geskenk was die! Ek verlang so om saam my man tyd saam met God te spandeer deur Sy woord en dis baie belangrik vir my. Ek verstaan daars toeps en dagplanne op daai toeps maar ek was nog altyd n ‘sucker’ vir ‘n boek. Plus dis so veel beter as om...

Saturday, August 24, 2019

FANTASTIC SUMMER WRAP!!

The recipe was received from Riekie Knoetze.                                                                                According to her it is a wonderful dish the entire family will enjoy....

Book Review # 4

The book of Marriage by John & Lisa Bevere

Al ooit agter gekom hoe die duiwel besig is om ons huwelike aan te val? Nie dat ek hom enige krediet wil gee nie. Het jy al besef hoeveel paartjies is geskei? In my ma’le se dorpie is daar 98% van Graad 1 ouers i...

Book Review #3

Tuesdays with Morrie – Mitch Albom

Kom ek vertel julle eers gou iets: Ek het nooit eintlik gehou van lees nie. Toe ek geau-pair het in Amerika het my ‘host-mom’ vir my diéboek gegee om te lees. Nie net het ek van die boek gehou nie maar dis was koebaai mer...

Friday, August 2, 2019

FRIKKADELBOLOGNAISE-GEBAK MET BASILIE-OLIE

Genoeg vir 6 mense

Bereiding: 15 min.

Gaarmaak: 40 min.

Frikkadelle

550g boerewors, vleis uit die derm gedruk

Tamatiesous

15ml olyfolie

2 uie, gekap

4 knoffelhuisies, fyn gekap

30ml tamatiepasta

2x 410g geblikte tamatiesmoor

10ml bruinsui...