Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

Untitled

During the weekend, I watched the movie Son of God. I am honest, I watched quite a lot of movies about the crucifixion and I was not blown away by this one. But somehow, I did get a message out of the movie. Luke mentions that the acquaintances of Jesus and the women that followed Him, stood at a distance. The only Gospel that mentions a disciple is the Gospel of John where Jesus addressed him and Mary. But where are all the others? Peter, Thomas, Nathaniel? We know that Judas was dead by that time. But Scripture does not mention any other disciple. I had to ask myself the question: Where would I have been if I was a disciple of Jesus? My Christian like answer would be – At the cross, where

Tyd....

Tyd.....waar gaan dit heen? Vandag sit ek en my beste vriendin en koffie drink. Sy is ’n gekwalifiseerde maatskaplike werker, maar het nooit gepraktiseer nie. Eers die trou, vrou en ma wees ding gedoen, maar in 2015 het haar eie trauma haar in ’n nuwe rigting gedwing. Sy is nou ’n trauma berader by twee groot hospitale in Pretoria, met haar eie praktyk en ’n heel nuwe lewe op die rype ouderdom van 56. Ons werk uit dat ons mekaar nou al ongeveer 21 jaar ken. Waar is al die tyd heen? Ons kyk na mekaar en kan in mekaar se oë sien hoe die jare afspeel. Onthou jy daai keer? Kan jy glo dis nou al tien jaar gelede? Wanneer het dit nou weer gebeur? Hoe oud was jy toe daai plaas gevind het? Onthou jy

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio