Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

Unglued in rubble

This week started off in a hue of blue. It felt like some bug was going around this weekend to make life as miserable as possible. All over. Like when the stomach virus or the flu breaks out and every second person falls victim to that. This is how it feels to me. It feels like the Superglue that is supposed to keep me together, was secretly swopped with Pritt. And now I become unglued. In all areas of my life, chaos has erupted. Not big sputtering volcanoes, but smaller ones. That erupts every thirty minutes. Every single area in my life has experienced some stormy weather sometime over the past 48 hours. I look at my phone. The WhatsApp’s makes me cringe. The posts on Facebook make me n

Morningside...the old man died

In die klein, intieme Bo-Karoo-gemeente sien ek die Sondagoggend ‘n vaagbekende gesig. Hier ken almal vir almal, vir geslagte reeds. Maar hierdie gesig, agter in die kerk, is bekendvreemd. Ná die diens gaan groet ek die man, en dit tref my tussen die oë: wiskunde-onderwyser, en kadetorkesafrigter by die Hoëskool. Hy tuur heeltyd half skuinsweg oor my skouer, of kyk na die grond, terwyl ek met hom praat. Hy is skaam toe ek hom direk vra of dit wel hy, mnr So-en-so, my oud onderwyser is. Hy skud sy kop bevestigend, sonder om iets te sê. Ná kerk maak ek werk om uit te vind wat aangaan. En ek hoor dat een van die lidmate op pad van Kimberley af hierdie man sien loop het langs die pad met ‘n plas

Moedersdag

Dis vandag Moedersdag. Of jy daarvan hou of nie. Of jy daaraan deel neem of nie. Die dag is uitgesit om elke Moeder dankie te sê vir wat sy beteken en doen. Almal weet dit. Party mammas word bederf en ander kry dalk nie eers ’n oproep nie. Party mammas geniet die aandag terwyl dit vir ander net nog ’n dag is, soos al die 364 ander dae van die jaar. Terwyl baie mense dink dat Moedersdag deur die Jode uitgedink is om net meer sjokolade, blomme of duur juwele te verkoop, is die werklike ontstaan van Moedersdag eintlik baie prysenswaardig. Anna Jarvis het in Philadelphia in die VSA gewoon. Haar Ma en ’n paar ander vroue, het baie hard gewerk om die gemeenskap meer gesondheidsbewus te maak. Haar

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio