Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

Wie is Beatrice?? Deur Lynelle Clark

Vertel die luisteraars wie is Beatrice Grobler. Beatrice is ‘n gewone vrou, gebore in Germiston in die 60’s en groot geword in die Oos Rand (Brakpan meestal). Gematrikuleer aan Hoërskool Hoogland in 1980. Ek het myself in die tekenbedryf begeef en het jare se vreugde daarin gehad. Later jare het ek meer korporatief in ‘n baie wye veld van maatskappye gegaan en vir die laaste 10 jaar bedryf ek my eie besigheid wat dienste aan maatskappye verskaf. Ek het drie pragtige seuns en twee skoondogters. Hulle woon onderskeidelik in Turnbridge Wells, England, en in Edinburgh, Skotland en hier naby my in Centurion. Ek is baie gelukkig getroud met Manie. Wat se stokperdjies beoefen jy, indien enige? RADI

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio