Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

Ontmoet vir Riekie Knoetze

Vandag gesels ons met Riekie Knoetze, een van ons steunpilare hier op Elan Global Radio. Sy is die een wat sorg dat als glad verloop agter die skerms. Sy is soms streng maar die meeste van die tyd ‘n vriendin duisend. Maar ons wil weet wie is die merkwaardige vrou agter die mikrofoon. Afgesien van ma, vrou van Johan, berader, en omroeper. Vertel ons asseblief wie is Riekie Knoetze nou eintlik? Dit is presies wie ek is, omroeper en Bestuurder van Elan Global Radio, Berader en Pastoor soos die Here mense na my toe stuur. Huidiglik, in hierdie seisoen, soek Hy my agter die radio. Waar kom jy oorspronklik vandaan? Gebore in Pretoria. 38 jaar in Vanderbijlpark. Deel jou familie in jou roeping as

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio