Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

Kuier saam met Ria Fourie

Jy is ‘n dinamiese vrou maar ook omroeper van formaat, vertel ons asseblief wie is Ria Fourie wanneer jy rustig by die huis is? O genade, sommer met die intrapslag wonder ek van wie jy nou praat! Dinamies? Nee, hoor. Sommer net gewoon. Alle grappies op ‘n stokkie. Ek is getroud met Gert. Ek het Desember 60 geword. Ek is Ma van vele. Twee bloed bloedjies (Vivian en Bianca) en dan al my ander hartskinders met hulle gades. En teen die einde van hierdie jaar sal daar TIEN kleinkinders in my familie wees. Ek het offisieel Kerfees bedank as Ouma. Geen mens kan Kersfees hou met tien kleinkinders nie! Vir die res van die jaar is ek Ouma Ria, maar Desembers is ek MIA. Wat doen jy in jou vrye tyd? Ek

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio