Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

Meer oor Belinda van Aswegen

Vertel ons in ‘n paar woorde meer van jouself. My naam is Helene Belinda van Aswegen en ek is 62 jaar oud. Ek het tot bekering gekom in 1974 en na n baie op en af en terug gly ervaring, in 1990 weer my hart vir die Here gegee. So ek dien amper 30 jaar die Here. Ek was die enigste kind en ek het een dogter en 2 stiefdogters. My dogter, Ninon is amper 30 en sy dien die Here saam met my. Sy is getroud en sy het haar eie besigheid, ‘n Christelike dag spa. My tweede man is Henning van Aswegen en hy is n skrywer. Ons is nou 6 jaar getroud. Ek werk die afgelope 19 jaar in radio en was eers by Impact Radio in Pretoria vir 12 jaar. Daarna verskeie radio stasies in die Kaap waar ek lugtyd verkoop het,

Teuns Moolman..kuier saam met hom!

Vertel ons in ‘n paar woorde meer van jouself. Gebore in Pretoria, het groot geraak daar in die mooie Kaap, Mosselbaai en Hartenbos se wêreld. Het drie seuns, yslike lummels waarvan een alreeds uit die skool is, die ander ene in matriek en die kleintjie in Graad 10. Ek is oppad om twee “nuwe” kinders te erf wat altwee klaar uit die huis is, twee mooie dogters wat my aanstaande se kroos is. Waar kom jy oorspronklik vandaan? Soos ek gemeld het, eintlik van die Kaap af, dis waar my vormingsjare gebeur het. As ek daar kom op verlof, dan voel dit sommer of ek tuis gekom het. Waar bly jy op die oomblik en geniet jy die dorp, hoekom? Mens word op snaakse paaie gelei, ek bly in Krugersdorp, maar ek

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio