Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

MELKTERT JAFFLES

Resep met toestemming geplaas. Maak hierdie Heerlike...verskriklike lekker MELKTERT JAFFELS. Maak eerste jou vulsel. BESTANDELE 1 liter Melk Suiker Margarien 2 Eiers Maziena. Koekmeel Vanieljegeursel Brood VULSEL Kook 1 liter melk, 6 eetlepels suiker en 1 eetlepel margarien saam. Klits 2 eiergele saam met ‘n halwe koppie melk. Voeg dan 4 eetlepels mazeina en 2 eetlepels koekmeel daarby. Voeg by melkmengsel en roer aanhoudend om klonte te voorkom. Klits eierwitte styf en laat staan eenkant. Wanneer dit styf genoeg is haal van stoof af. Vou 1 eetlepel vanielje en geklitse eierwitte daarin. Laat heeltemal koud raak. METODE Smeer snye brood net aan die buitekante. Sit 1 sny in jafflepan en skep

HARTS HOENDER

BESTANDELE: Porsies hoender dye en boudjies met vel, Butternut gewas en opgesny in hompige stukke met skil aan Patats gewas en opgesny in hompige stukke met skil aan Aartappels gewas en opgesny in hompige stukke met skil aan Geskilde uie in kwarte gesny Daar is geen hoeveelhede verbonde aan die resep nie, jy voeg by volgens jou behoefte en smaak. METODE: Braai hoender in 'n braaipan in klein bietjie olyfolie of Coconut olie met bietjie Aromat of geursel van jou keuse maar nie vir lank nie, eintlik verbruin jy net die vel. Gooi dan die hompige stukke groente bo - oor. Strooi enige "Roasted vegetable" speserye bo op en en bedrup met olyfolie. Moenie roer nie die groente moet bo lê. Bedek en ko

Finding I Am deur Lysa TerKeust

Finding I am deur Lysa TerKeurst Hierdie boek is eintlik n studie boek met DVD sessies om jou te help. Lysa reis deur die strate van Israel en kom by kenmerkende plekke om te verduidelik waaroor God se ‘I am’ – stellings gaan en wat dit vir ons beteken. Deur hierdie interaktiewe, in-diepte studie sal ons gevoelens van leegheid en uitputting verruil word vir die volheid. Om te weet wie Jesus is soos nog nooit tevore nie. Die boek sal nie net die roeping in ons hart bevredig nie, maar dit sal ook ons kennis verbreed. Dit help ook om die boek van Johannes op n meer geestelike vlak te ervaar. Dis n vier dag studie met ‘n vyfde dag as opsionele opsie om te voltooi. Vind vryheid in moeilike omstan

Ted Talks

Ted Talks – Chris Anderson Ons almal sukkel maar soms om ‘n toespraak te lewer of voor ‘n gehoor te praat. Ted Talks se boek is ideal hiervoor. In Ted Talks gaan jy leer hoe om 'n uitstekende publieke toespraak te lewer en jou vrees daarvoor te oor kom. Vrees is soms goed maar dan moet ons leer om vrees tot ons voordeel te gebruik. In Ted Talks noem Chris Anderson die volgende: As jy ‘n toespraak of storie moet vertel: ‘Connect’ met die gehoor Raak persoonlik Verdien hulle vertroue. Maak oog kontak En laat hulle lag Wys kwesbaarheid wanneer jy die toespraak of storie vertel. Dit is maar net ‘n paar idees wat genoem word om ‘n uitstekende toespraak te lewer. In vandag se tyd is dit amper soos

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio