Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

King Prawn Avo Wrap

FANTASTIC SUMMER WRAP!! The recipe was received from Riekie Knoetze. According to her it is a wonderful dish the entire family will enjoy. Ingredients: Exotic Food Rice Paper Prawns, Chicken or Fish (Cooked, fried to your taste) Rocket leaves Avocado sliced Red, yellow and green peppers sliced Exotic Food Sweet Chilli Sauce Exotic Food Fish Sauce Lemon juice Or Use any sauce of your taste. Direction: Soak the Rice Paper in a tray of cold water for 1 minute or until soften, drain and let to rest. Place the meat of your choice, rocket leaves, avocado, peppers, sweet chilli sauce, Food fish Sauce and Lemon

The story of Marriage - John & Lisa Bevere

Book Review # 4 The book of Marriage by John & Lisa Bevere Al ooit agter gekom hoe die duiwel besig is om ons huwelike aan te val? Nie dat ek hom enige krediet wil gee nie. Het jy al besef hoeveel paartjies is geskei? In my ma’le se dorpie is daar 98% van Graad 1 ouers in die 2018 skool jaar geskei en dit breek my hart. Ek oordeel nie in teen deel verstaan ek, maar die huwelik is vir ewig. Dit is ‘n verbond wat ‘n man en vrou met mekaar onder teken. Wat is die bloudruk van God vir ons huwelike? Hoe kan jy vir altyd n gelukkige huwelik hê? In die verhaal van die huwelik nooi John en Lisa Bevere jou uit om God se oorspronklike plan vir die huwelik te herontdek. Of jy nou getroud, enkel of verl

Tuesdays with Morrie

Book Review #3 Tuesdays with Morrie – Mitch Albom Kom ek vertel julle eers gou iets: Ek het nooit eintlik gehou van lees nie. Toe ek geau-pair het in Amerika het my ‘host-mom’ vir my diéboek gegee om te lees. Nie net het ek van die boek gehou nie maar dis was koebaai meraai met my liefde vir lees. Ek’s nou nog so mal oor boeke en het ‘n kolleksie van boeke op my boekrak wat my na aan die hart is. Tuesdays with Morrie is beslis een. Die boek gaan oor Morrie Schwartz, ‘n universiteits professor wat weer opgespoor is deur een van sy ou student, Mitch Albom, na baie jare. Ons almal het so iemand in ons lewens wat regtig ‘n impak of verskil gemaak het en met wie ons dalk nog kontak het. Vir Mitch

Frikkadel Bolognaise

FRIKKADELBOLOGNAISE-GEBAK MET BASILIE-OLIE Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 40 min. Frikkadelle 550g boerewors, vleis uit die derm gedruk Tamatiesous 15ml olyfolie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies, fyn gekap 30ml tamatiepasta 2x 410g geblikte tamatiesmoor 10ml bruinsuiker 5ml gedroogde Italiaanse kruie 5ml growwe sout 5ml vars gemaalde peper Pasta 15mlolyfolie 500g spagetti, gekook tot al dente 200g mozzorella kaas, gerasper 250g kersie tamaties Basilie-olie Handvol vars basiliekruid blare, fyn gekap 1 suurlemoen, versap, skil gerasper 60ml olyfolie 1 knippie sout METODE Voorverhit die oond tot 180̊ C Bespuit bakplaat met kossproei (Spray/ Bake ‘n Cook) en hou ‘n tweede groot oon

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio