Featured Posts

Blog with us / Blog saam ons

GedagteKringe deur Lynelle Clark

Elke skrywer se waardes, gebruike, tradisies en familie geskiedenis is uniek. GedagteKringe het uiteenlopende temas gee die leser goeie insig in al die bogenoemde. Romanse, verhale, artikels, fiksie en nie-fiksie, motivering en rillers is net ‘n paar van die onderwerpe. Die boek gehalte leesstof vir uiteenlopende smake. Dit is ‘n bundel waaroor die leser kan peins en word op eg menslike wyse oorgedra. Dit is diep maar maklike leesstof. Dit is duidelik dat die gebeure voor die skrywer se oog afspeel. Dit verskaf baie stof tot nadenke. Die boek is landswyd beskikbaar asook by Ink in Afrikaans: https://www.ink.org.za/boekwinkel/ Protea Boekwinkels: https://www.proteaboekwinkel.com/ Kindle by K

The Universal Christ: How a Forgotten Reality Can Change Everything We See, Hope For, and Believe –

Uit een van die wêreld se mees invloedryke geestelike denkers, 'n langverwagte boek wat verken wat dit beteken om Jesus Christus genoem word, en hoe hierdie vergete waarheid hoop en betekenis vir ons lewens kan herstel. "Enigeen wat daarna streef om hul geloof in aksie te stel, sal bemoediging en inspirasie vind in die bladsye van hierdie boek." -Melinda Gates In sy dekades as 'n wêreldbekende onderwyser het Richard Rohr gehelp sodat miljoene kan besef wat op die spel is in sake van geloof en spiritualiteit. Tog het Rohr nog nooit op die mees algemeenste gepraat oor onderwerp in die Christendom nie: Jesus. Die meeste weet wie Jesus was, maar wie was Christus? Is die woord bloot Jesus se naam

Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare - Rob & Joanna Teigen

WoW, wat ‘n amazing trou geskenk was die! Ek verlang so om saam my man tyd saam met God te spandeer deur Sy woord en dis baie belangrik vir my. Ek verstaan daars toeps en dagplanne op daai toeps maar ek was nog altyd n ‘sucker’ vir ‘n boek. Plus dis so veel beter as om op ‘n slimfoon te lees. Ons het gesukkel om ietsie te vind tot ons die geskenk gekry het. Hierdie pragtige dagboek sal paartjies help om ’n dieper intimiteit met mekaar en met God te ontwikkel wat hulle huwelik en geloof na ’n nuwe vlak van liefde, vertroue en hoop sal neem. Beweeg elke dag nader aan jou huweliksmaat en aan God deur ’n paar minute saam stil te word, te lees en na te dink oor die inspirerende oordenkings en bem

Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Elan Global Radio
  • @ElanRadio