Ted Talks

Ted Talks – Chris Anderson
Ons almal sukkel maar soms om ‘n toespraak te lewer of voor ‘n gehoor te praat. Ted Talks se boek is ideal hiervoor. In Ted Talks gaan jy leer hoe om 'n uitstekende publieke toespraak te lewer en jou vrees daarvoor te oor kom. Vrees is soms goed maar dan moet ons leer om vrees tot ons voordeel te gebruik. In Ted Talks noem Chris Anderson die volgende:
As jy ‘n toespraak of storie moet vertel:
‘Connect’ met die gehoor
Raak persoonlik
Verdien hulle vertroue.
Maak oog kontak
En laat hulle lag
Wys kwesbaarheid wanneer jy die toespraak of storie vertel.
Dit is maar net ‘n paar idees wat genoem word om ‘n uitstekende toespraak te lewer. In vandag se tyd is dit amper soos ‘n ‘nesseciaty’ om toesprake te lewer of stories te vertel. Ek lewer gereeld toesprake in Bybelskool en met Ted Talks het ek my vrees oorkom en punte toegespas wat my gemiddeld van 60% na 80% gestyg het. Die beste deel is dat daar ‘n webwerf en ‘Youtube’ kanaal is waar jy enige onderwerp kan vind en luister na ongelooflike sprekers. Ted Talks
Ted Talks Website / Amazon / Goodreads / Loot