The story of Marriage - John & Lisa Bevere

Book Review # 4

 

The book of Marriage by John & Lisa Bevere

 

Al ooit agter gekom hoe die duiwel besig is om ons huwelike aan te val? Nie dat ek hom enige krediet wil gee nie. Het jy al besef hoeveel paartjies is geskei? In my ma’le se dorpie is daar 98% van Graad 1 ouers in die 2018 skool jaar geskei en dit breek my hart. Ek oordeel nie in teen deel verstaan ek, maar die huwelik is vir ewig. Dit is ‘n verbond wat ‘n man en vrou met mekaar onder teken.

 

Wat is die bloudruk van God vir ons huwelike? Hoe kan jy vir altyd n gelukkige huwelik hê? In die verhaal van die huwelik nooi John en Lisa Bevere jou uit om God se oorspronklike plan vir die huwelik te herontdek. Of jy nou getroud, enkel of verloof is, jou storie is deel van God se blou druk.

 

Dit gaan oor die diepgaande liefdesverhaal. Die boek is ‘n inter aktiewe boek en kan of by jouself of saam ‘n kerk groep gedoen word en dit sluit die volgende in:

 

Daaglikse toewydings

Vrae vir groepbespreking

Gereedskap vir jou droom huwelik

Stappe om jou storie te vertel.

Ek staan op die punt om te trou 😀10 dae en counting soos die Engelse sal sê. Maar om te weet wat God se bloudruk vir die huwelik is het my soveel meer gerus gestel. Ek kom ook uit ‘n gebroke huwelik. Dis amazing om God se hart te hoor en dit te kan toe pas. Waar ek altyd bang was vir trou sien ek nou uit om my huwelik saam God en die diep liefde verhaal te laat manifisteer.

En net as jy gedink het Lisa & John het nie probleme gehad nie dink weer; dis as gevolg daarvan dat hulle almal wil help. Die boek is ‘n belegging in jou verhouding met jou maat en huwelik saam met God.

 

Goodreads

https://www.goodreads.com/book/show/23350591-the-story-of-marriage

Amazon

https://www.amazon.com/gp/product/B00MMPM3WO/ref=x_gr_w_bb?ie=UTF8&tag=x_gr_w_bb-20&linkCode=as2&camp=1789&creative=9325&creativeASIN=B00MMPM3WO&SubscriptionId=1MGPYB6YW3HWK55XCGG2

 

Loot

https://www.loot.co.za/product/john-bevere-the-story-of-marriage/ywsp-3409-g330

 

Synopsis

ONCE UPON A TIME…

 

Marriage was forever. It was a covenant that knit one man and one woman together. This weaving made both stronger, nobler, and more vibrant expressions of who they were created to be. They were better together than either had been on their own.

 

The wedding ceremony was but a beginning. It was the gateway to build their happily ever after. Each choice and action was designed to construct the life their union represented. Husband and wife walked into the great unknown with hearts, hands, and voices intertwined to express the love of their Creator.

 

How did we lose touch with this profound love story? In The Story of Marriage, John and Lisa Bevere invite you to rediscover God’s original plan. Whether you’re married, single, or engaged, your story is a part of His.

 

Interactive book includes:

- Daily devotionals

- Questions for group discussion

- Tools for mapping your dream marriage

- Steps for writing your story well

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Featured Posts

Frikkadel Bolognaise

August 2, 2019

1/1
Please reload

Recent Posts

August 24, 2019

August 2, 2019

August 2, 2019

July 20, 2019

July 20, 2019

Please reload

Archive