Book Review #3

Tuesdays with Morrie – Mitch Albom

 

Kom ek vertel julle eers gou iets: Ek het nooit eintlik gehou van lees nie. Toe ek geau-pair het in Amerika het my ‘host-mom’ vir my diéboek gegee om te lees. Nie net het ek van die boek gehou nie maar dis was koebaai meraai met my liefde vir lees. Ek’s nou nog so mal oor boeke en het ‘n kolleksie van boeke op my boekrak wat my na aan die hart is. Tuesdays with Morrie is beslis een.

Die boek gaan oor Morrie Schwartz, ‘n universiteits professor wat weer opgespoor is deur een van sy ou student, Mitch Albom, na baie jare. Ons almal het so iemand in ons lewens wat regtig ‘n impak of verskil gemaak het en met wie ons dalk nog kontak het. Vir Mitch was dit Morrie, sy mentor, en vir my is dit my rekeningkunde onderwyseres, Juffrou Schoeman.

 

Vir Mitch was dit ‘n tweede kans omdat hulle kontak verloor het en daar soveel vrae nog in hom gewoeker het wat nog nie beantwoord is nie. Hy het Morrie in die laaste maande van sy lewe herontdek. Omdat hy geweet het Morrie gaan sterf agv ALS- of motoriese neuronsiekte, het Mitch elke Dinsdag Morrie in sy studeerkamer besoek, net soos hulle in sy kollege dae gedoen het. Hulle verhouding het geherleef en in een finale les leer Morrie vir Mitch hoe om te lewe.

Geniet die ware verhaal.

 

Goodreads

https://www.goodreads.com/book/show/6900.Tuesdays_with_Morrie?ac=1&from_search=true

 

Kindle Amazon

https://www.amazon.com/gp/product/0751529818/ref=x_gr_w_bb?ie=UTF8&tag=x_gr_w_bb-20&linkCode=as2&camp=1789&creative=9325&creativeASIN=0751529818&SubscriptionId=1MGPYB6YW3HWK55XCGG2

 

Makro

https://www.makro.co.za/books/non-fiction/history-military/regional-history/tuesdays-with-morrie-an-old-man-a-young-man-and-life-s-greatest-lesson/p/e4cc8453-b1c1-40ec-989e-14f8d8bf0db7?gclid=EAIaIQobChMIs8ef2dfU4wIVQud3Ch2dEgX_EAQYASABEgLVLPD_BwE

 

Synopsis

Maybe it was a grandparent, or a teacher or a colleague. Someone older, patient and wise, who understood you when you were young and searching, and gave you sound advice to help you make your way through it. For Mitch Albom, that person was Morrie Schwartz, his college professor from nearly twenty years ago.

 

Maybe, like Mitch, you lost track of this mentor as you made your way, and the insights faded. Wouldn't you like to see that person again, ask the bigger questions that still haunt you? 

Mitch Albom had that second chance. He rediscovered Morrie in the last months of the older man's life. Knowing he was dying of ALS - or motor neurone disease - Mitch visited Morrie in his study every Tuesday, just as they used to back in college. Their rekindled relationship turned into one final 'class': lessons in how to live.

 

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Featured Posts

Frikkadel Bolognaise

August 2, 2019

1/1
Please reload

Recent Posts

August 24, 2019

August 2, 2019

August 2, 2019

July 20, 2019

July 20, 2019

Please reload

Archive