Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare - Rob & Joanna Teigen

September 11, 2019

 

 

 

 

 

 

 

WoW, wat ‘n amazing trou geskenk was die! Ek verlang so om saam my man tyd saam met God te spandeer deur Sy woord en dis baie belangrik vir my. Ek verstaan daars toeps en dagplanne op daai toeps maar ek was nog altyd n ‘sucker’ vir ‘n boek. Plus dis so veel beter as om op ‘n slimfoon te lees. Ons het gesukkel om ietsie te vind tot ons die geskenk gekry het. Hierdie pragtige dagboek sal paartjies help om ’n dieper intimiteit met mekaar en met God te ontwikkel wat hulle huwelik en geloof na ’n nuwe vlak van liefde, vertroue en hoop sal neem. Beweeg elke dag nader aan jou huweliksmaat en aan God deur ’n paar minute saam stil te word, te lees en na te dink oor die inspirerende oordenkings en bemoedigende teksverse in hierdie dagboeke vir paartjies. Ons is twee weke getroud en dis so lekker as my man my in die oggende aanjaag so dat ons tyd saam in God se woord kan spandeer. Wat n amazing boek met diep toepaslike oordenkings vir elke dag.

 

Zoe Boekwinkel: https://www.zoechristianbookshop.co.za/book-shop/uncategorized/101-gebede-vir-mnr-en-mev-navy-luxleather/

 

CUM Boeke: http://www.cumuitgewers.co.za/mnr-mev-366-oordenkings-vir-egpare-luukse-leer-sagteband

 

https://za.pinterest.com/elan_global_radio/boards/

 

Stuur jou resensie na Lynelle.elanglobalradio@gmail.com, en deel met ons jou mening oor ‘n boek wat jy geniet het.

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Featured Posts

Frikkadel Bolognaise

August 2, 2019

1/1
Please reload

Recent Posts

August 24, 2019

August 2, 2019

August 2, 2019

July 20, 2019

July 20, 2019

Please reload

Archive