GedagteKringe deur Lynelle Clark

Elke skrywer se waardes, gebruike, tradisies en familie geskiedenis is uniek. GedagteKringe het uiteenlopende temas gee die leser goeie insig in al die bogenoemde. Romanse, verhale, artikels, fiksie en nie-fiksie, motivering en rillers is net ‘n paar van die onderwerpe. Die boek gehalte leesstof vir uiteenlopende smake.
Dit is ‘n bundel waaroor die leser kan peins en word op eg menslike wyse oorgedra. Dit is diep maar maklike leesstof. Dit is duidelik dat die gebeure voor die skrywer se oog afspeel. Dit verskaf baie stof tot nadenke.
Die boek is landswyd beskikbaar asook by
Ink in Afrikaans: https://www.ink.org.za/boekwinkel/
Protea Boekwinkels: https://www.proteaboekwinkel.com/
Kindle by
KOBO: https://www.kobo.com/us/en/ebook/gedagtekringe-n-afrikaanse-bundel
Smashwords: https://www.smashwords.com/books/view/931673
Stuur jou resensie na Lynelle.elanglobalradio@gmail.com, en deel met ons jou mening oor ‘n boek wat jy geniet het.